Diaz Strand GONE De Bakke NEXT then Souwesia


Guest

/ #5

2015-12-02 12:19

Ons almaal weet wat met Dias gebeur het. Die ontwikkelaars hou nie by hulle planne nie. Verder moet die raad besef hulle is nie onaantasbaar nie. Dis n skrynendw skande wat hiee aangaan. Die munisipaliteit kan swlf die strand oorde ontwikkel om sodoende werk te skep. Ontwikkelaars marganaliseer werksgeleenthede om groter winste te bekom