Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie.

Contact the author of the petition

This discussion topic has been automatically created of petition Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie..


Guest

#1

2012-01-19 10:46

Hy moet sterf soos hy gelewe het n vrou teen n man met nog helpers ook dit is nie sy reg om dit te doen nie
Ons weet nie wat is die waarheid tussenhulle nie steeds is dit nie sy reg nie

Guest

#2

2012-01-19 12:06

Hulle moet glad nie vry gelaat word nie n jakkals verander van vel maar nie van streke nie

Guest

#3 Se ek ook maak nie hoe lank hul opgesluit was nie, wat keur hul om dit weer te doen>

2012-01-19 12:12

#2: -

Vir al wat ons weet is die volgende slagoffer nie so sterk soos Alison nie en sal dit dalk nie maak nie, ons het as suid afrikaners n plig om ons en almal aan ons veillig e hou en sulke monsters in die tronk te hou. Die feit dat hul die volgende oggend hul broodjies met botter gesmeer het met die selle mes wat hul gebruik het op haar se vir my daai mans sal nooit verander nie. Hul hoort waar hul is eintlik moet hul vrek maar mens mag nie so se nie want dis lelik


Guest

#4

2012-01-19 14:41

Thank you so much for your e-mail. Keep up doing a incredible good job guys!!

Guest

#5 Re:

2012-01-19 14:45

#4: -

Its a pleasure!!!!


Guest

#6

2012-01-19 16:34

The release of these two men will document a sad day in history for South African women since our citizens will then get the message that even rapists like these we are not safe from. This is not the way to get our country's men and woman to speak out aginst abuse in any way shape or form

Guest

#7

2012-01-19 16:37

Hou die voken bliksem in die tronk.........hy verdien dit........!!!

Guest

#8

2012-01-19 16:37

Ek het nie eers woorde !!!hulle het geen reg
Om eers oorweeg te word nie,hulle moet hulle
Volle straf uit dien en dis nie eers genoeg
Nie!!!!

Guest

#9

2012-01-19 16:53

I feel that they should NOT get set free ever!!! People like that are monsters and they deserve everything that comes their way!!!! :( :(

Guest

#10

2012-01-19 16:56

Hy is siek en so mans hoort op gehang word hy moet nooit weer die lig kan sien nie

Guest

#11

2012-01-19 17:58

Hang hulle

Guest

#12

2012-01-19 18:20

I hope this person never comes out who does he think he is? I hate people like this they think they could do what ever they like! Let's help this girl in anyway we can

Guest

#13

2012-01-19 19:58

Ek sal nie wil he hulle moet vry kom nie want hulle het geen gevoel vir n mens veral n vrou wat hulpeloos is teen een man se aanval nie wat nog van twee! Diere doen dit nie eers nie!

Guest

#14

2012-01-20 08:30

Die mansmense is LEWENSLANK gevonnis, dus is dit net reg dat hul wel hul tyd moet uitdien. Dit is hoog tyd dat die regering eerder die doodstraf terugbring vir hierdie tipe mense. Volgens die nuwe wette kan alle moordenaars en verkragters nou uitkom om hul werk voort te sit. Aikona!!!

Guest

#15

2012-01-20 08:42

Yes, to have done such an evil deed the sinner cannot be let into society again when there is no confession and real repentance.

Guest

#16

2012-01-20 08:43

ALMAL!! Sit asb jul naam op hierdie petisie. Die dood sal nie eens genoeg wees vir sulke wreedaards nie! Bring terug die doodstraf vir al die moordenaars en verkragters. Ons wette het slap geword!!

Guest

#17

2012-01-20 08:47

Yes, to have done such an evil deed the sinners cannot be let into society again when there is no confession and real repentance.

Guest

#18

2012-01-20 08:54

Ek hoop julle kry derduisende handtekeninge om hierdie 2 wreedaards toegesluit te hou. Dalk moet daar eerder in die tronk aan hulle gedoen word wat hulle aan Alison gedoen het. Hulle verdien dit eerder as parool!!!
Lyndy Lee Coetee

#19

2012-01-20 09:01

Hi jul
Baie dankie vir almal wat dit al geteken het en die 'comments' kan ek jul vra om die link aan te stuur ons moet iets doen, want kom daai mans uit word die boodskap gegee dis oky om sulke lelike goed te doen. Alison is n surviver!! Ons moet ets doen om haar te wys sy baklei nie aleen nie.

Guest

#20

2012-01-20 10:55

Hou daai varke agter tralies!!! Dit is waar hulle hoort!

Guest

#21

2012-01-20 17:39

would the parole board consider the family of this woman as they did in the case of chris hani. if so we can be assured that they will not get parole.

Guest

#22

2012-01-21 17:50

EVERY PARENT, CONCERNED CITIZEN AND THOSE IN POSITIONS OF AUTHORITY OF OUR COUNTRY OUGHT TO FEEL COMPELLED TO SIGN THIS PETITION URGENTLY. WE MUST REMEMBER ALLISON'S FIGHTING SPIRIT AND KNOW THAT IT WAS NOT IN VAIN!!

Guest

#23

2012-01-21 20:17

Hulle is beslis 'n gevaar vir die samelewing. Niks verhoed hulle om dit weer te doen nie. As die staat destyds lewenslange tronkstraf toegedien het, dan het hulle beslis gesien dat hulle 'n gevaar daar buite sal wees.

Guest

#24

2012-01-23 17:06

Justice will prevail for Alison

Guest

#25

2012-01-23 21:14

Keep these killers off Our streets.