George Municipality to enforce bylaw relating to roads and street


Guest

/ #5

2015-05-07 11:53

Ek voel baie onveilig wanneer ek by die robot op die hoek van 1st Straat moet wag vir die lig op oor te slaan na groen om te kan ry. Op die kruising van Eerstestraat en Mannstraat en die hoek van Meyer en Eerste Straat sit daar ook mense wie daar nie hoort nie. Baie van die publiek wat daar werkers oplaai, maak dit nie makliker vir wetstoepassing nie, aangesien hulle wys hulle gee nie gehoor daaraan nie, so waarom sal die ongewenste persone daaraan gehoor gee. Straf diegene wie daar mense oplaai, swaar.